Ariadne, February 1947 – page 21

Ariadne, February 1947 – page 21
Magazine
Ariadne
Issue date
February 1947
Page
21
Department
Magazines and journals
Object number
ARI_1947-02-01_p21

Text on this page (OCR)

|
|


_ Die Nuwe N aógmerrie


Zuid Afrika, het land van leeuwen
en krijgshaftige Zoeloes, het land
van Pieter Maritz, van de kopjes
en de fenomenale scherpschutters
met de lange baarden en de breed-
gerande, aan één kant opgeslagen
hoeden, is modern geworden. Het
heeft alle moderne gemakken en
ongemakken, die we overal elders
in de beschaafde wereld aantref-
fen. Dat wisten we natuurlijk al
lang, maar het is aardig dit eens
gedemonstreerd te zien in een on-
derwerp, dat ons allen zoo bij uit-
stek ter harte gaat. Het zal onge-
twijfeld velen lezers interesseeren
eens te vernemen met welke
reclame problemen „de Transvaal.
sche Boer” worstelt vooral nu de
witeenzetting gegeven wordt in het
ons verwante kleurige, ons eenigs-
zins archaïsch aandoende
Afrikaansch.


Door de vriendelijke tus-
schenkomst van den heer B.
Knol, kwamen wij in het bezit
van „Kern”, een Zwid-Afri-
kaansch „Literary wigest’,
waarwit wij het hieronder
volgende stukje overnemen.


>k


Daar word onder die stort-
vloed van tydskrifte in Suid-
Afrika — 500 en nog wat —
gepraat van ’n lesersdilemma, maar
niemand dink om die nagmerrie
wat dit vir die adverteerder is nie.
Dink net wat dit verg om 500
geesdriftige, materialistiese pers-
verteenwoordigers die hoof te bied
wat op jou, wat arme sakeman is,
afstorm vir advertensies.


Elkeen van hierdie’ advertensie-
wervers besing die grootheid en
belang van sy blad, elkeen voorspel
’n gewisse sakedood as die sakeman
maar net ’n afkeurende ooglid ver-
roer, En elkeen van hierdie adver-
tensie-„aginte’” verkoop sy blad
nie aan die werklike koper, die
leser nie, maar aan die man wat
self bestaan deur te verkoop, die
sakeman.


KR


Baie het dit reeds so ver gebring
dat hulle nie meer oor ’n sirkulasie-
probleem sukkel nie. 'n Groot ver-
spreidingsgetal is eerder 'n las vir
’t. blad wat styfgestop is met ad-
vertensies, want elke eksemplaar
is dan oorbodig en net ’n verlies.
Sommige redakteurs gaan selfs so
ver dat hulle (met net genoeg
waarheid om die onwaarheid te
bedek) sê: „Advertensies is ook
mos leesstof.”


Wat is die leser vir so'n tydskrif ?
Wel, ongeveer wat in onbeskaafde
Afrikaans „chickenfeed”’ genoem
word. Die arme leser kan maar
tussen die honderde advertensies
leesstof op pik soos ’n hoender die
mieliepitte tussen al die strooi. Hy,
arme skepsel, doen nooit 'n bere-
kening nie, anders zou hij uitvindt


dat hy, om 20 persent leesstof te
bekom, deur 80 persent adverten-
sies moet blaai.


Die leser is nie sonder skuld in
hierdie debakel nie, Hy koop dik-
wyls ’n tydskrif vir ’n 3d. waarvan
die papier alleen 4d. werd is. Hy
behoort so te ontdek dat hy te doen
het met ’n advertensie-parasiet.
Maar hy wil ook nie bra meer be-
taal nie.


Die man wat. op die lange duur die
gelag betaal is die adverteerder.
Hy dra die blad, Hy is die man
wat me reg sy neus optrek as hy
die pronkerige facade van aan-
treklike buiteblaaie van die menig-
te tydskrifte wat op hom teer,
sien, Hy subsidieer eintlik die blad.


43


Hy wat op kantoor die deugde van
elke blad tot satwordens en mal-
wordens toe aanhoor, moet ook nog
die tikstertjie op die trein hoor
sê: „Elkeen wat iets beteken, lees
hiersie blad. „Sy kan maklik praat;
sy betaal van 2d. tot ’n 6d. daar-
voor en hy die res.


Maar, dit is nog lank nie die einde
van die nagtmerrie nie,


Menige blad het ’n oortuiging, ’n
standpunt, ’n saak, ’n kruistog, ’n
hervormingsywer en be-oefen ’n
doelbewuste afpersing op die ad-
verteerders ter wille van hierdie
oortuiging. As die sakeman nie ad-
verteer nie, sou dit dan amper lijk
asof hy so’'n of so’n goeie saak
hoycott. En, om fatsoenlik te
wees, moet hy, al kreun en steun
hy ook hoe, in fatsoenlike gesel-


skap wees.


Intussen weet hy, wat adver-
teerder is, goed dat die kruis-
tog vals is, want die „hervor-
mer” is self die slagoffer van
’n uitgewer wat alles maal
wat tussen sy meulstene kom.
Dit is maar die adverteerder
wat sy hand in sy sak moet
steek (amper sê ek boesem)
en die kleur van sy geld moet
laat skyn, Wat van sy geld
word mag hy nie weet nie,
want die blad se sirkulasie is
mos ’n geheim.


Dit was in die verlede ook so.
Die wereld sou selfs nooit die
geniale opstelle van Addison en
Steele gehad het as dit nie was
vir die adverteerders nie.


Ja, arme leser, menige blad teer
vandag soos ’n bosluis op die ad-
verteerder en die koopkrach van
die publiek word ooréis met ’n
skreeuende advertensievloed wat
alles verswelg.


Erens gaan daar 'n skakel in hier-
die nagmerrieagtige ketting breek
en die tyd alleen sal beslis of dit
die leser, die adverteerder of die
uitgewer sal wees.

Open this record in the IADDB collection viewer