De Reclame, August 1924 – page 40

De Reclame, August 1924 – page 40
Magazine
De Reclame
Issue date
August 1924
Page
40
Department
Magazines and journals
Object number
DRE_1924-08-01_p40

Text on this page (OCR)

En nog zijn er menschen, die


niet in adverteeren gelooven !


FORD SE ADVERTENSIE KAM-
PANJE.


Ford het vir 1924 'n advertensit
kampanje bedenk waarvir die fabel-
agtige bedrag van 40 miljoen dollars
is uitgetrek. Die grootste deel vaa
hierdie som is bedoe! vir advertensies
in koerante en tydskrifte. Die plan is
oor die persoonlike hoedanighede var
mnr. Ford uit te wei, vor sy politiek,
en oor sy kandidatuur vir die prest-
dentskap van die Ver. State. Maar
in die eerste plek sal die doel wees om
die naam lord orais te laat hoor en
sodoende die verkopers van Fordkarre
te help in hulle besigheid. Want «lis
bekend dat dit gemakliker is om ’u
bekende moterkarmerk te_ verkoop as
een wat sy naam wog moet maak.


En daardie 40 miljoen dollars is nie
alles wat hy uitgee vir advertensies
nie. As ’n mens reken dat twee mil
joen van sy karre per jaar gebou word
en hierdie gaar die lord vier dollars
goedkoper is as verlede jaar, dan be
tekeu dit nog 'n ekstra 8 miljoen dol-
lars,


Hier is nou 'n geval dat ’n besigheid
hom ryk geadverteer het. Die Ford.
Maatskappy het hom ryk geadverteer
En nog is daar mense wat gie in adver-
tensies glo mel


Uit „De Volksstem’', Pretoria


De Gelegraaf


(Ruim 80.000 betalende abonné's)


Aangesloten bij het Bureau voor Oplaagcontrôle
te Amsterdam


398

Open this record in the IADDB collection viewer