Filmliga / Filmgids, 1930 (no. 3-3/4) – page 20
- Magazine
- Filmliga / Filmgids
- Issue date
- 1930
- Issue
- 3-3/4
- Page
- 20
- Department
- Magazines and journals
- Object number
- FLML_1930-01-01_p20
Text on this page (OCR)
50
met behulp van de schaar deze film als zoovele
andere grondig verknoeid.
Dat zulk een toestand bestendigd kan blijven
is typeerend voor de zoo geroemde en toch
zoo krenterig burgerlijke Nederlandsche geest.
Suf maar voort, volk, honderden commissies
en subcommissies van zeer hoogstaande mannen
waken voor uw kleinzieligheid en bekrompen-
heid. Dat het zoo blijve!
W. B.
DIE OORDEEL VAN SUID-AFRIKA
Ons lees in „Die Burger” oor „The Singing
Fool”, Al. Jonson en Jazz:
Noudat ons die Alhambra-teater al die lof toe-
geswaai het waarop dit in so ’n volle mate
geregtig is, kan „The Singing Fool” aangepak
word in die gewone krietiese sin. Laat ons
vooropsit dat die prent goeie vermaaklikheid
van die ligte en meer sentimentele soort is.
Laat ons ook maar gelyk vertel dat dit oor die
algemeen goed gefotografeer is, op die Ame-
rikaanse manier — d.w.s. dat dit deeglike foto-
grafie is sonder om uitstaande te wees.
Dieselfde kan amper gesê word van die regie.
Die Amerikaners het die klankprent in die begin
aangepak soos hulle gewoond is om enige ding
aan te pak—suiwer van die praktiese kant.
Hulle het geen oomblik nagedink of dit wel
raadsaam sou wees om in ’n gewone rolprent-
scenario somar liedjies in te plak wat deur die
mees losse van losdrade aangesluit word op
die gang van die verhaal. Of Al Jolson nou „I’m
sittin on top of the World” sing of dat hy „Tea
for Two” sou gedoen het, sou nie die minste
verskil aan die verhaal maak nie. En dan het
die regisseur hom ook nie in die minste druk
gemaak of die aanwesigheid van absoluut stille
oomblikke in die prent (b.v. geruislose straat-
toneeltjies) wel hinderlik sou kan wees. Oor
die koddige effek wat teks-opskrifte sou hê,
midde-in ’n All „Talking-” prent, het hy hom
ook geen kopbrekens gemaak nie. Dis maar
almal ingesluit sonder blikke of blose. So kry
ons eers ’n stuk stille rolprent, met teks op
die gewone manier. Later begin Al te sing.
Daarna volg dan sang- en praat-tonele. En dan
weer stil tonele met teks. Sulke metodes is
nouliks goed genoeg vir dié wat 'n werklike
volledige spreek- of klankprent, sonder ’n woord
teks gesien het.
En tog is „The Singing Fool” ’'n lekker rol-
prent, al is die tempo stadig, die spel is nie
altyd goed nie. Twee persone „maak” die prent:
nl. Al Jolson en die seuntjie wat vir „Sonny
Boy” speel. Hierdie kind se stemmetjie is te
lieflik vir woorde, soos dit hier uitkom, en sy
spel is werklik uitstekend. Die vervulling van
hierdie rol kon onmoontlik in beter hande ge-
wees het en ons hoop in die toekoms nog meer
van hierdie kind te sien—en te hoor!
Al Jolson is die siel van die prent —en van die
aand, wat dit betref, want dis hy wat aan die
begin as Seremonie-meester optree, via die
medium van die silwerdoek. Sy spel is uitste-
kend en die manier waarop hy die Jazz-liedjies
sing is onvergelyklik. Die kêrel het Jazz in sy
are—maar hy het ook meer ernstige kuns in
hom en ons moet beken dat daardie aarts-sen-
timentele vervelende liedjie „Sonny Boy” soos
dit deur hom gesing word, tenminste ’n seker
aantreklikheid kry. Alleen daardie vreeslike
Amerikaanse „twang”.
Sulks dan is „Singing Fool”. Net een ander
opmerking. Die prent word begelei deur ’n sin-
kroniese opname van die Vitaphone Symphony
Orchestra. Sonder om enigsins te wil ingaan
op die „canned music”-vraagstuk wil ons die
aandag vestig op die soort musiek wat die
Amerikane vir die prent gebruik. Dis van ’n
veel hoëre gehalte as ons hier meestal kry en
die Yanks—daardie aarts-Jazzmaniakke—ge-
bruik werklik in die begeleiding geen Jazz nie.
Ons hoop ons bioskoop-orkeste sal ’n voor-
beeld aan hierdie prent neem en hul musiek
meer op die simfoniese basis inrig waarop
dit in Amerika gedoen word.
EEN AMERIKAANSCH OORDEEL
Wij ontvingen het bekende Bostonsch Dagblad
„The Christian Science Monitor” met een be-
spreking van ons openingsprogramma („Jeanne
d'Arc” e.a), waaraan wij het volgende ont-
leenen:
The story of the Dutch Film League (Neder-
landsche Film Liga), is interesting. Two years
ago, a small band of students and artists,
intellectuals and laborers, united in Amsterdam
through their common dissatisfaction with the
low level of the films which had flooded the
cinemas. They came from the ranks of the
spectators in the cinema; desiring not to take
id ded en En bee Ed djb zena nei Vm lb rz al de ii vr dd et a ee IES oi dm ERE A evn 4